Erfenisvereniging van Centurion

 

 

Ontrent ons vereniging

 

Voorblad

Kaart

Nuus

Kerkhof

Boeke

Doelstellings

Sluit aan

Kontak ons

 

 


Die vereniging doen navorsing met betrekking tot en bemiddeling vir die bewaring van strukture, gebou en items van kultuur-historiese belang in Centurion.

Navorsing is interessant, maar dit neem baie tyd in beslag. Indien u lus voel om tyd op te offer om argiewe en historiese plekke te besoek ten einde inligting in te samel, is u die persoon wat by ons vereniging moet aansluit!

Besondere erkenning word aan oom Richard Searle wat onlangs oorlede is gegee wat baie navorsing gedoen het rondom die oorspronklike spoorlyne in die omgewing. Hy het verskeie bruggies en brughoofde onder ons aandag gebring wat vir bewaring uitgesonder is.

 

(c) 2005 Erfenis vereniging van Centurion - Gebruiksvoorwaardes - Kontak ons - Webmeester